- Page 1 - - Page 2 - - Page 3 -


We made the mistake of underestimating how big of a role a DJ plays our our big day! Gauteng DJ is not only very cost effective, but is also the ultimate professional! After our booking was paid, Henk sent us a full checklist of what one needs to remember at the wedding. Henk asked us what music we like and dislike, what songs needed to be played, etc. To our shock Henk sent us a Dropbox invite, within a week, with all our important songs on it for approval! Our biggest concern was the sound quality of the songs, I need to emphasize that all songs played were original and perfect quality!! We never even asked Henk when he is planning to arrive at the venue, Henk arrived way in advance to set up.

When I asked Henk why he does all of these extra services at no cost his simple answer was: "I am at the wedding, I cannot just sit at my table, I want to give my customer something extra to remember!" I would recommend Henk for any event where a DJ is required!! Thanks again Henk from myself and Qanita!!

Stephan & Qanita - De La Mas
Hi Henk! Ek en JP wil net 'n kansie vat en jou uit ons harte uit bedank. Jy was FANTASTIES! Ons het soveel fun gehad! Baie dankie vir jou moeite en tyd. Jy het rerig ons dag meer spesiaal gemaak. Sonder jou het ons defenitief nie so lekker gekuier nie! Baie dankie vir jou! Jy is voorwaarlik baie goed met wat jy doen! Ons kon nie vir 'n BETER DJ gevra het nie! Baaaaaaaaaaaaaaaie dankie!

JP & Val - La Louise
For our wedding, we made use of Gauteng DJ's services in December 2017. We were not in Johannesburg prior to the wedding to have a meeting with him, but we never doubted any part of his services and commitments. He was utterly professional and kept us informed prior to the wedding and during the night. He even made us an awesome video of the wedding to enjoy when we got back from the honeymoon, which was one of the best surprises. That is something that he just does as an extra and that is very rare from any supplier.

Henk really goes the extra mile, whether it is to accommodate an arrangement with the groom to do something special for the bride, or adapt his music to suit the crowd, he knows his stuff. He never said no, his reply was "I will have a look and come back to you" or "I will arrange it". When we asked him to keep the party going past the arranged time, he just said "Sure, no problem!". He gave good insights during our discussions because of his mountains of experience. We can recommend Henk's service to anyone that needs a brilliant DJ for a party, gathering, or wedding - he is a star!

Dirk & Chané - Oakfield Farm
Henk, baie dankie vir al die moeite en tyd wat jy ingesit het by die troue. Jy is regtig baie professioneel en jou toerusting en musiek is van 'n hoë gehalte. Ons en die gaste het die musiek baie geniet, veral toe die dansbaan geopen was. Jy het regtig die ekstra myl geloop en dit het ons troue net soveel meer spesiaal gemaak.

Stephan & Jeané - Diamond Hill
Henk, baie dankie vir die wonderlike diens en dat jy als op tyd gehad het van die begin tot die einde. Dankie vir die ekstra myl wat jy loop vir al jou bruidspare. Alle bruidspare kan met 'n geruste hart weet dat hul goeie diens vanaf jou sal ontvang en met 'n geruste hart weet als sal mooi verloop. Weereens dankie vir als op my en my man se troudag in November. Ons was gebless!!

Orlando & Maryka - Imperfect Perfection
So selde kom mens op 'n persoon af wat aan sy kliënte net die beste diens wil verskaf, jy het vir ons die beste en soveel meer op ons troudag gegee! Ons wil jou bedank vir die ekstra myl wat jy gegaan het vir ons. Ons en ons gaste was die hele aand ge-entertain met die musiek keuses wat jy gemaak het. Van staanspoor af het jy die beste atmosfeer geskep en dit was vir ons 'n fees om jou deel te kon maak van ons dag. Jy is die beste! Ons sal jou oor en oor en oor aanbeveel! Dankie Henk! Dankie ook vir die ekstra goedjies wat jy doen, soos die awesome foto's wat jy van die gaste neem asook die video wat jy saamstel!

Ettiene & Christelle - Cussonia Crest
Ek was 'n bruidjie in September. Elke bruidjie soek net die beste en verdien ook die beste! Ek het van Gauteng DJ gebruik gemaak om musiek te maak. Ek wil vir elke bruid in Gauteng sê, Gauteng DJ (Henk) is DIE BESTE! Hy maak nie net awesome musiek nie, maar hy doen SOVEEL ekstra moeite! Hy het ons huweliksseremonie opgeneem met sy Go Pro videokamera van begin tot einde en dit was nie eers sy werk nie! Sy website is AMAZING! Gee aan bruide verskeie liedjie voorstelle wat gebruik kan word, trouprogramme, the works! Na jou troue gee hy vir jou die DVDs waarop hy die videos van die troue gesit het. Ek gee hom 20 uit 10! Amazing! Amazing! Amazing! Julle sal nie spyt wees nie!

Michael & Chané - Zambezi Point
As enige iemand opsoek is na 'n DJ wat uit sy pad gaan is Henk die persoon! Ons troue was perfek en ons kon nie vir 'n beter DJ gevra het nie! Baie dankie Henk!

Edwin & Marilize - Cussonia Crest
Hi Henk! I just wanted to say a huge thank you for everything you did for our wedding. The music was perfect - everyone was talking about how great it was. And everyone danced the night away which was amazing. Your service was outstanding and I'll definitely recommend you everywhere. Thank you for all your help and for patience with all the questions etc as well. Our day was perfect - thank you for contributing towards that!

Ryan & Bronwyn - Engedi
Henk is the absolute best! From the moment we connected, he was professional and knowledgeable. With so many moving pieces in coordinating a wedding, it was wonderful having a DJ that was so proactive, organized and enthusiastic. We really didn't have to worry about a thing. On the day, he certainly delivered too. He listened to our music preferences and had the perfect soundtrack through dinner and dancing. Afterwards, the only thing me and Zane Sauer could have wished for to make our night better was a bigger dance floor, as he had it packed with ALL of our guests for the entire night. Outstanding service, thank you for making our wedding absolutely blissful!

Zane & Anica - Mooiplaatsie
Baie dankie vir die professionele diens. Jy het moeite gedoen om aan al ons versoeke te voldoen. Dankie dat jy die dansvloer heeltyd lewendig gehou het - die musiek was relevant vir oud en jonk. Ons almal het dit vreeslik geniet en lekker gedans!

Romano & Yolandi - Bell Amour
Die beste keuse wat ons ooit gemaak het!! Henk is die beste DJ wat ek al ooit mee gewerk het! Moenie eers verder soek nie, sy diens is briljant!! Baie dankie Henk dat jy ons trou dag so perfek gemaak het!!!

Jeandrè & Chantelle - Die Poortjie
Henk, baie dankie dat jy ons spesiale aand so stunning gemaak het met die musiek, foto's, ligte ens. As ons jou kan rate sal ons jou 110% rate! Ek kan vir enige een aanbeveel om Gauteng DJ te gebruik hy is uitstekend in sy werk en vir enige geleentheid! Van ons gaste se kant af kan hul nie uitgepraat raak oor die troue nie - veral ons DJ!

Gabriël & Serela - Altydgoed Wedding Venue
Now that we are back from honeymoon, we can finally sit down to thank our suppliers and you're at the top of the list! More than the music, you were an absolute pleasure to work with. We truly enjoyed meeting and getting to know you. Thank you for all of your hard work, talent and artistry with music! We had many comments from our guests on the quality of your DJ service. Our guests had a wonderful time and we believe that a large part of that was thanks to your selection of music, your equipment and your excellent lights that sprinkled through to the other side of the river against the trees which looked really AMAZING! The time we spent with you, planning and discussing our musical tastes was obviously taken on board by you and we thank you for keeping the crowd jumping. Thank you so much for recommending Alistair (The Minister) and Yogi (the MC) to us. They both did a fantastic job as well! We would recommend your service to any bride and groom and please feel free to use us as a reference in the future!

Shaun & Maxine - River Place Lodge
Henk, ons het na baie DJ's gekyk vir ons troue en jy was van die begin af uiters professioneel en het ons so beÏndruk. Ons is nie vir een oomblik spyt nie! Almal het vir my kom sê die musiek was fantasties! Die beligting en als wat jy daarmee saam gehad het was met een woord super-super! En dan die videos en klankopnames wat jy geneem het! Dit is so kosbaar en ons is baie dankbaar daarvoor! Ek sal jou enige tyd vir enige een aanbeveel. Dankie Henk! Ons punt aan jou is honderd uit vyf!

JP & Leilané - La Rosaleda
Henk, ek wil net baie dankie sê vir 'n great aand! Jou musiek keuses was uitstekend! My gaste kan nie uitgepraat raak oor hoe lekker die aand was en oor ons DJ wat sulke lekker dans musiek gespeel het nie. Die dansligte en rook masjien het ook absoluut gesorg vir 'n nice atmosfeer die aand. Die dansbaan was die heeltyd besig en dit was soooo lekker om te sien my gaste geniet hul gate uit. Ek sal jou defnitief aanbeveel vir enige iemand!

Paul & Desré - Zambezi Point
As ons jou diens kon 'rate', sou dit 5/5 wees! Dankie vir jou puik en professionele diens, Henk! Van dag een af, was ons beïndruk. Jy het ons aand gemaak! Daar is nie baie DJ's van jou gehalte nie. Ons sal jou enige, enige tyd aanbeveel. Puik, puik, puik diens! Baie dankie Gauteng DJ!

Lambert & Mari - Cussonia Crest
Gauteng DJ was truly remarkable in the way he performed his duties. From the first point of contact up to the last minute of the wedding everything was handled very professionally and it was truly one of the things we did not have to worry about. Looking at weddings in the past, most DJ's do not know how to read a crowd. However, Henk was masterful in his art and we thank him from the bottom of our hearts for making our special day all the more spectacular.

Paul & Lelani - Gabbata Lodge
So almal dink 'n DJ is die ou wat musiek maak en in meeste gevalle is dit net dit! Maar nie as jy vir Henk kry nie, nee dan kry soveel meer! Jy het werklik ons verwagting oortref en jy gaan verseker die extra myl! Baie dankie vir jou fantastiese diens wat jy vir ons gelewer het, jy het dit regtig vir ons en ons gaste 'n memorable dag gemaak. Ons sal jou verseker vir enige iemand aanbeveel, want jy weet wat jy doen en jy doen dit vreeslik goed! Mens kan sien dis nie net nog 'n werk vir jou nie, maar jou passie!!!

Jaques & Rozelle - Leopard Lodge
Ons wil net baie dankie sê vir jou goeie diens en al die ekstra goedjies wat jy doen, wat vir jou geen moeite was nie! Van oud na jonk het die musiek geniet en dit het 'n baie lekker atmosfeer geskep terwyl almal gekuier het. Ons sal Gauteng DJ beslis aanbeveel vir almal!

Chris & Cornize - Zambezi Point
Ons wil net graag baie dankie sê vir al jou moeite met ons troue. Die musiek was amazing! Jy IS regtig die beste DJ! Jy het ons dag ekstra spesiaal gemaak! Dankie vir die mooi dans fotos, ons waardeur dit verskriklik baie! Almal was gaande oor jou musiek en kan nie ophou praat oor hoe hulle dit geniet het nie!

Reghard & Rochelle - Red Ivory
'n Goeie DJ maak of breek 'n troue en met Henk sal jy nie verkeerd gaan nie! Hy lewer 'n puik diens, was op tyd, is betroubaar en ons het heeltemal gemaklik gevoel met hom. Hy weet presies wat om te speel en daar was nie een ding wat fout gegaan het nie, hy kom voorbereid en bo op alles, het ek vir hom spesifieke instruksies gegee oor hoe ons inloop liedjie en 1st dance liedjie gespeel moet word en hy het dit perfek gedoen! Doen julself 'n guns en ontmoet hom voor jul troue, dit maak dat julle nie vreemdelinge is op die dag nie. Henk is beslis waarde vir geld, boek hom en jy sal nie spyt wees nie!

Robert & Beudene - Black Horse
Die DJ stel die mood van jou troue en hy los altyd 'n effek op jou gaste. Daar was nie 'n gas wat nie verbaas en beïndruk was met Henk se diens nie. Hy het voorbereid by die venue aangekom en 'n sms bevestiging van sy aankoms aan my gestuur. Dit was die grootste vreugde om op ons groot dag te weet dat Henk alles onder beheer het en ALTYD die regte musiek gespeel het (sonder navraag of opvolg by ons). Die BESTE was die gaste foto's wat Henk van ons gaste geneem het, mooi oomblikke wat ons as bruidspaar mis en die mooiste candid shots van elke gas! Foto's wat ons nie sou hê, sonder hom nie. Ons sien baie uit na die gopro video en opnames van die speeches, ook iets wat mens nooit aan dink nie maar iets wat mens vir ewig sal waardeer. Sy pakket is spot goedkoop vir al die dienste wat hy lewer. Wragtig waar die beste DJ, wat ons oor en oor weer sal kies. Dis wonderlik om 'n diens te kry, waar mens kan sien dat die persoon werklik 'n passie het vir wat hy doen! Baie baie baie baie dankie! Jy was waarlik absoluut wonderlik! 'n Geseënde besigheid vir jou vorentoe, ons wens jou al die beste en mooiste seëninge vorentoe!

Marais & Tarien - Green Leaves
DJ kies is een van die belangrikste besluite wat mens met 'n troue moet neem. Die beste keuses wat ons gemaak het met ons troue was verseker om jou as ons DJ te kies! Jy was absoluut fantasties ons gaste kan 'n maand na die troue, steeds nie uitgepraat raak oor die musiek op die troue nie. Jou betroubaarheid, organisering en respek wat jy vir elke trou paar het en nie eers gepraat van die tyd wat jy altyd vir ons beskikbaar gestel het om met jou te kom gesels nie. Ons sal jou definitief enige tyd weer wil gebruik en so ook aanbeveel vir ons vriende. Baie dankie dat jy bydrae gelewer het om ons troudag spesiaal te maak. Jy is die beste en moet aanhou met wat jy doen, want jy maak 'n reuse sukses en het 'n talent wat baie van ons droom om te hê. Ons sien jou verseker weer in die toekoms!

Jaco & Nicolette - Cussonia Crest
Baie dankie Henk vir jou puik diens! Jy het ons dag net soveel meer spesiaal gemaak. Almal, oud en jonk, het gesê die musiek was uitstekend. My pa het op 'n stadium gevra: "Waar het julle die DJ gekry? Want die musiek is net perfek" Jy is profesioneel, tog baie gemaklik. Ek sal jou dienste voorstel aan almal wat vra, want ek weet hulle sal nie spyt wees nie!

Anton & Andrea - Zambezi Point
Henk ek wil net weereens baie dankie sê vir jou Fantastiese musiek wat jy gespeel het by ons troue, jy is die Beste DJ wat ek ken! Jy was awesome en ons almal het die musiek baie geniet. Sal jou beslis weer gebruik as DJ en mense wat daar was sal jou beslis ook gebruik!

Jacques & Charis - Zambezi Point
Ons wil net weer dankie sê vir jou goeie diens op ons troue. Jy was baie goed voorbereid en alles het vlot verloop. Al jou addisionele ligte en rookmasjien het sowaar die dansbaan se atmosfeer geskep en almal het die musiek vreeslik geniet. Die gaste is almal so opgewonde oor die foto's wat jy geneem het, dit is defnitief 'n groot bonus - ons kan ook nie wag om die video te kyk nie. Jou diens en moeite is definitief waarde vir geld en ons sal jou beslis aanbeveel as DJ vir ander. Alles het so mooi verloop en die kwaliteit van die klank in die kerk was genoeg om mens hoendervleis te gee!

Michael & Annica - Zakopane Country Village
Henk lewer uitstekende diens! Hy gaan die ekstra myl en is altyd bereid om te help met enige iets. Sy musiek was bypassend by die atmosfeer en hy het seker gemaak die troue bly lewendig en almal geniet hulself. Ons is ook baie dankbaar vir die videos wat hy neem want dit is soos om 'n ekstra videograaf by jou troue te hê. Hy het selfs 'n paar foto's geneem na ons fotograwe weg was en het spesiale oomblikke vasgevang wat andersins gemis sou word. Al ons gaste het baie goeie terugvoering gegee oor hom. Weereens baie dankie vir alles!

QJ & Yvette - Zambezi Point


- Page 1 - - Page 2 - - Page 3 -



Copyright 2018 - "Gauteng DJ" - All Rights Reserved
  Designed And Updated By  

Like This Site? Tell Your Friends!